Slaan oor na produkinligting
1 van 8

Liefde 2.0

Drie langmou hemde - grootte 92 (18-24M)

Drie langmou hemde - grootte 92 (18-24M)

Gereelde prys €11,95 EUR
Gereelde prys Verkoop prys €11,95 EUR
Uitverkoping Uitverkoop
Belasting ingesluit. Versending word by betaalpunt bereken.
Hoeveelheid

Drie langmou hemde, al drie het 'n knoppie agter vir maklik aan- en uittrek. Een hemp is naaswit met 'n fieterjasie aan die voorkant, een is vuilpienk en die ander is grys met blomontwerp en fieterjasies op albei skouers. Grootte 92, 18 - 24 maande 100% katoen van H&M

Bekyk volledige besonderhede

Every item carefully quality checked!

Every piece is one-of-a-kind — don’t miss it!
Quality-checked & ready to wear
Secure checkout • Fast shipping • Free over €75
Sustainable choice for your little one and the planet.